tafelberg kerkembleem
Gereformeerde Kerk Bellville
Gereformeerde Kerk Bellville

Gemeente Nuusbriewe

1. Berigte vir Die Loot moet asb voor Woensdae 12:00 Willina Celliers per elektroniese pos bereik.

2. Volgens 'n besluit van die Kerkraad word advertensies nie normaalweg toegelaat nie - daarvoor is die Geel Bladsye beskikbaar. Dit mag egter, met toestemming, op die Kennisgewing-bord aangebring word.